1 Glover Avenue, Lyttelton Centurion South Africa 0157

©2019 by Moi Noi Designs

Ons het n spesiale bruilof boks wat  nou splinter nuut op die mark is! Dit bevat die legendariese tradisie wat elke bruid tydens haar huweliksbevestiging by haar geliefdes ontvang: Something old, something new, something borrowed, something blue and a silver sixpence in her shoe. Ons verskaf die boksies wat self gevul kan) word, maar die something new (plantjie),  sixpence en 1 bederf item (badolie of iets soortgelyks word ingesluit. Die bruidsmeisies, ma's en bruidegom kan hiermee betrokke raak om regtig iets super spesiaal vir die bruid in die boksies te sit!

Bruilof Bederf ™

SKU: 364215375135191
R650.00Price
  • Elke boksie is sowat 75x70 mm en 20 mm hoog

    Daar is ook n geskenk etiket beskikbaar (luggage tag) as die item nie in die boksie pas nie.