1 Glover Avenue, Lyttelton Centurion South Africa 0157

©2019 by Moi Noi Designs

Spog Produk:

Bruilof Bederf

Moi Noi was besig met 'n geliefkose vriendin se troue, waar die vraag ontstaan het: "Hoe kan ek my vriendin voorberei vir haar spesiale dag en ter selfde tyd iets vir haar gee wat sy altyd sal kan koester....?" Waarop inspirasie toegee op die Bruilof Boks™.

Vir jou spesiale vriendin, dogter, sussie stel ons bekend die Bruilof Boks™.